Home |
Christen (98) Categories:
This category in other languages:
Sites:
» 4Him
Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels. http://www.4him.co.za » AnTWoord
Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake. http://www.antwoord.org.za » Blye Versekering
Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie. http://www.go.to.co.za/lenten » Calvinistiese poslys
Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe. http://groups.yahoo.com/group/calvyn/ » Church Zone
M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke. http://churchzone.mweb.co.za » Die Gelofte
Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands. http://www.grobler.co.za/gelofte.htm » Dominee.co.za
Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum. http://www.dominee.co.za » Door of Hope
Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes. http://www.doorofhope.org.za/news/feb2001e.htm » Eer Aan God Alleen
Christelike blad met e-boeke, blad vir lesers en skrywers, en iets oor hul werk in Alaska. http://www.eeraangodalleen.com » Esra Instituut
Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief. http://esra-instituut.tripod.com » Geanker in Christus
Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp. http://www.ankura.net » Groepkursus oor 1 Johannes
Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat. http://www.cmn.co.za/html/bybelstudie.htm » Jakob Lorber
Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet. http://www.zyworld.com/lorber » Jesus wie?
Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees. http://www.greatcom.org/afrikaans/default.htm » Kwasizabantu
'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal. http://www.kwasizabantu.com/afrikaans/afrikaans.htm » Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit
Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting. http://www.universiteit.zoomshare.com/ » Op die Snykant
Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede. http://snykant.jislaaik.com » Openbaring van Johannes
Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting. http://home.intekom.com/cschmidt/ » SA Christen
Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels. http://www.sachristian.co.za » Sermoen
Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne. http://www.angelfire.com/biz/uzulu/pargief.htm » Theophil-artikels
Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers. http://www.enigstetroos.org/theophil.htm » Truth Exposed
Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf. http://www.truthexposed.co.za » Visnet
Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde. http://home.intekom.com/visnet/visnet/tuisblad.htm » Voice of Prophesy Bybelskool
Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede. http://www.vop.org.za This category needs an editor
Last Updated: 2010-03-10 10:59:56
The content of this directory is based on the Open Directory and has been modified by GoSearchFor.com |